Herstelwerk en sleepwaens op maat
Die sleepwaens wat ons vroeër gekoop het, kon nie die distrik se paaie hanteer nie, daarom het ons in 2010 ’n lisensie gekry om ons eie te ontwerp en te bou. Dieselfde werkswinkel herstel joune, van ’n gebreekte bladveer tot ’n nuwe vloer of hok.
Soek jy iets wat ’n handelaar nie verkoop nie? Bring vir ons jou mates en wat dit moet dra, en ons bou dit.
Onklaar naby die dorp? Bel ons. Ons kom uit as ons kan.
“Had a breakdown close to town and the team didn’t think twice to get in their bakkie with their tools to come fix my caravan’s dislocated leaf spring … Fantastic small-town hospitality and service.”